STILBAAI NUUS - Volgens Hessequa-munisipaliteit is daar tans 'n probleem met Stilbaai se watertoevoer as gevolg van 'n breek in die lyn.
Inwoners word versoek om water spaarsamig te gebruik, want Platbosdam het slegs 10% water en Duine- en Oosdam is 50% vol.
Water word na die reservoirs aangery.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'