STILBAAI NUUS - Vier werknemers van Huis Stilbaai het hul akkreditasie as versorgers verwerf nadat hulle die afgelope paar maande deur Ukuphela Training and Support Services weeklikse teoretiese en praktiese opleiding ondergaan het.
Die vierstuks is Nadia Daries, Zanie Booysen, Luzinda Kleinhan en Leandri Kleinhans.
Hulle is, tweede van links: Nadia Daries, Zanie Booysen, Luzinda Kleinhans, Leandri Kleinhans. Links staan sr. Deidré van Jaarsveld met sr. Sonja Lizemore regs.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'