ALBERTINIA NUUS - Hierdie sewe maande oue wyfiekat van Albertinia word deur haar eienaar gesoek.
Die kat word sedert Saterdag 19 Mei gesoek. Sy het moontlik in Kerkstraat langs die poskantoor omgewing vermis geraak.
Indien jy inligting oor die kat het skakel 079 481 1863 of 028 735 1089.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'