WITSAND NUUS - Wat 'n welverdiende uitstappie na Witsand moes wees na die opheffing van die verbod op swem op strande, is vanoggend om ongeveer 12:00 vir 'n egpaar van Swellendam tragies kortgeknip.
Desmond Mathysen (61) het in die see verdrink nadat hy glo 'n hartaanval in die water gekry het.
Meer inligting volg.
'Ons bring jou die nuutste Witsand, Hessequa nuus'