STILBAAI NUUS - Twee Great Danes wat in een van die voertuie was wat vanmiddag in 'n botsing betrokke was tussen Albertinia en die Stilbaai afdraai het van skok uitgebreek en die veld ingehardloop.
Die honde se name is Max en Jasmin. Een is swart en die ander silwergrys.
Indien enigiemand inligting het of moontlik die twee honde gewaar het kan julle asseblief vir Deidré skakel by 076 343 3123.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’