Die TE word aangepak deur spanne bestaande uit studente van die Fakulteit Militêre Wetenskappe by die militêre akademie in Saldanha.
Lede van die Stilbaai Sakekamer en rdl dr Joan Prins was op Stilbaai Hawe om die spanne te verwelkom.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Tuinroete nuus'