Bobby Mitchley het vroeg Maandagoggend geskakel om te vertel van die unieke verskynsel wat kom kuier het in sy tuin: 'n pêrelgrys-, persgryspêrel- en wit-tarentaal. 'N Mens kry ook 'n laventel-tarentaal.
Die persgryspêrel-tarentaal is die algemeenste.
Dié hoendervoëls word nie verniet die gespikkelde fenomoneme van die Afrikabos genoem nie.
Lees meer hieroor in Donderdag se Suid-Kaap FORUM onder die rubriek, Diere en hul maniere.
.jpg)
Drie variëte bymekaar
.jpg)
Bobby Mitchley het die foto's geneem.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'