HESSEQUA NUUS - ‘n Stop-en-ry net buite Heidelberg na Riversdal is in plek as gevolg van padwerke.
In hierdie stadium is dit nie seker hoe lank die padwerke gaan duur nie.
Motoriste word gemaan om versigtig te bestuur.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'