HEIDELBERG NUUS - Inwoners van die groter Heidelberg-distrik moet kennis neem dat die plaaslike polisiestasie-dienssentrum se landlyn vandag, Dinsdag 7 Maart, van 06:00 tot 18:00 buite werking is.
Die enigste kontaknommer om te skakel is 082 522 1225.
Sers. Imorgene Hendricks, plaaslike mediabeampte, vra om verskoning vir enige ongerief.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'