Gallery Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO -“Jy is óf braaf óf dwaas as jy jou nie laat inent teen die Covid-19-virus nie!” meen dr Vicky van Wyk, bekende afgetrede geneesheer op Riversdal.
Hy is een van die pensionarisse wat geregistreer het en ‘n sms van die departement van gesondheid ontvang het om hom te laat inent, onder die wakende toesig van mnr Pieter Moolman, vaksine–koördineerder en verpleegbestuurder by Riversdal-hospitaal.
Daar word wel by die verskeie inentingsentrums regoor die Hessequa-streek voorsiening gemaak vir tot 40 instappers per dag of tot die entstof hou vir die dag.
Fotogalery: Riversdallers kry Covid-19 inspuitings
Net 'n sekere hoeveelheid entstof word per dag ontvang.
Kyk 'n video hieronder:
Foto's: Christiaan de Swardt
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'