ALBERTINIA NUUS - Persone wat hierdie items as hul eie uitken, kan sersante Eran Sauer of Mortimer Lashava by Albertinia-polisie kontak (028 735 8040).
Bewys van eienaarskap moet gelewer word.
Hieronder is van die vele items wat by Albertinia-polisiestasie ingehandig is:
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'