HEIDELBERG NUUS - Die plaaslike polisie is dringend op soek na die eienaar van die fiets soos op die bygaande foto.
Die fiets is moontlik gesteel en enigiemand wat enige inligting kan verskaf of weet waar die eienaar hom of haar bevind, kan ao. Frans Jooste by 028 722 8200 skakel.
Hy kan ook by die polisiestasie persoonlik gekontak word.
Alle inligting sal as vertroulik beskou word.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'