TUINROETE | HESSEQUA NUUS - Dr Clifford van Wyk, ‘n bekende psigiater in die Tuinroete het sy kommer oor psigologiese simptome verwant aan Covid-19 uitgespreek.
Volgens Van Wyk het die simptome die laaste paar maande drasties binne die Tuinroete toegeneem.
"Angsversteurings, paniekversteurings, depressiewe versteurings, obsessief-kompulsiewe steuring, gekompliseerde rou as gevolg van die verlies van 'n familielid of kennis weens die pandemie, en post-traumatiese stres versteuring, sê hy het veral toegeneem.
•Lees meer in die Suid-Kaap Forum | Mossel Bay Advertiser en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa nuus'