Gallery Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Die jeug van AGS Aloeridge het Woensdag, 16 Junie tydens 'n pretdag, geklee in al die kleure van die landsvlag die Jurish Park in Riversdal behoorlik rooi geverf met hul aktiwiteite.
Die jeug bestaan uit jongmense met verskillende agtergronde, omstandighede, drome en ideale, maar hulle het almal een visie en dit is om nader aan God te beweeg.
Fotogalery: AGS Aloeridge hou Jeugdag pretdag
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'