HESSEEQUA NUUS - Hoewel gastehuise volgens die verslapte vlak 3 inperkingsregulasies toegelaat is om weer besigheid te begin doen, bring dit baie min ekonomiese verligting.
Beperkings op reis tussen provinsies kortwiek die bedryf verder.
Gastehuiseienaars probeer positief bly, maar dit raak al moeiliker, sê hulle.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'