STILBAAI NUUS - Stilbaai-polisie se vorige kontaknommer, 028 754 6100 is buite werking.
Volgens die stasiebevelvoerder, kapt Johan van Tonder, het hulle kennisgewings daaroor uitgereik.
Die nuwe nommers wat geskakel kan word tot verderde kennisgewing, is 028 754 6104 en 028 754 6105.
Hy vra verskoning vir enige ongerief in die verband.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'