HESSEQUA NUUS - Eskom het aangekondig dat beurtkrag tans in fase 3 toegepas word.
Hessequa kan as gevolg daarvan vandag geraak word van 14:00 tot 16:30 en 20:00 tot 22:30.
Indien fase 3-beurtkrag môre voortgaan, sal Hessequa vanaf middernag tot 02:30, 08:00 tot 10:30, en 18:00 20:30 moontlik sonder krag wees.
Vir die jongste inligting oor beurtkragskedules, gaan na http://loadshedding.eskom.co.za/.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'