STILBAAI NUUS - Helena Lubbe, gebore Riversdaller en reeds vir die afgelope 35 jaar ‘n Stilbaaier het op Vrydag, 16 April haar 95ste geboortedag herdenk.
Dié merkwaardige vrou was op haar dag onderwyser, boervrou, huisvrou, het konserte georganiseer en was by vele gemeenskapsprojekte betrokke.
En buiten bietjie rugpyn en hoë bloeddruk, is sy nog verbasend gesond.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'