Die kinders het uitstekend gedoen en 'n groot bedrag is ingesamel.
Beyogen Saayman het die eerste plek ingeneem, Chloë Toppies was tweede en Christelle Plaatjies derde.
Klik hier vir 'n fotogalery.

Die wenners van die Melkhoutfontein Primêre Skool graad R debutantebal is, van links: Chloë Toppies (tweede), Beyogen Saayman (wenner) en Christelle Plaatjies (derde). Agter van links is Landi Daries, Ruby Flores (skoolhoof) en Merildene September.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'