Gallery
RIVERSDAL NUUS - Kruisrivier Primêre skool het onlangs hul diplomaplegtigheid gehou.
Erkenning is aan die leerders gegee vir hul harde werk deur die jaar.
Hul top presteerders is ook tydens die geleentheid aangewys.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'