ALBERTINIA NUUS - Die gr. 7's en gr. 8's van Hoërskool Albertinia het op Vrydagaand, 9 Desember, hul 'afskeid' in die skoolsaal gehou.
Die jongspan het hulle behoorlik vir die geleentheid uitgevat.
Heinrich Fortuin het vir Suid-Kaap Forum die geleentheid op kamera gaan vaslê.
Hoërskool Albertinia se gr. 7's by hul 'makriek'afskeid.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'