HESSEQUA NUUS - Die Cansa Relay For Life Hessequa-komitee het Sondag 2 Oktober hulle bekendstelling vir hierdie jaar se Relay by verskillende kerke gehou.
Na twee jaar wat die Relay nie kon plaasvind nie, sal dit vanjaar op 26 November aangebied word.
Vir spaninskrywings kan Chanel by 079 909 1397 gekontak word. Vir enige ander navrae, kontak die voorsitter by 067 911 1369.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'