RIVERSDAL NUUS - Die Jersey-kudde van die Hoër Landbouskool Oakdale was slegs een van twee kuddes in die Suid-Kaap streek wat ‘n goue toekenning tydens die Logix Elite suiwelkompetisie ontvang het.
Die kompetisie is daar gestel om elke teler erkenning te gee wat aan die SA Stamboek se Logix Produksie aantekeninge deelneem.
Die puntetoekenning bestaan uit verskeie kategorieë en onderafdelings.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'