HESSEQUA NUUS - Suid-Afrikaners ondervind sedert Donderdag 16 Januarie frustrerend stadige internet op verskeie netwerke.
Volgens internetdiensverskaffers het twee ondersese kabels in ’n ongewone sameloop van omstandighede gelyktydig gebreek.
Daar is oor die naweek met herstelwerk begin, maar dis onbekend hoe lank dit sal duur.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'