ALBERTINIA NUUS - Hierdie hondjie is verlate in Dekrietstraat, Albertinia gevind.
Hy is ontsettend verwaarloos, blind en doof.
Die eienaar, of enigeen wat weet wie die eienaar is, kan Sandra Lotz (082 962 1831) kontak.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'