ALBERTINIA NUUS - WOW: Heelwat leerders van die skool het aan die WOW-spelkompetisie op 15 Augustus op Riversdal deelgeneem.
Tien leerders dring na die volgende ronde van die kompetisie deur.
Die leerders het aan die WOW-spelkompetisie op Riversdal deelgeneem
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'