RIVERSDAL SKOLE NUUS - Agtien leerders het op 11 April aan die Cederberg Jeugskou-streekskompetisie op Clanwilliam in die klasse vleis- en wolskaap senior, asook Angorabok senior deelgeneem.
Dit was die eerste streekskou van die nuwe seisoen en hulle het al drie die afdelings gewen.
Wolskaap senior: Charles Botes (5de); Henco Lubbe (4de); Visser Wessels (2de) en Rohan Barry (1ste).
Vleisskaap senior: Marcel Orffer (5de); Gerhard Ferreira (4de); Emdee Deyzel (2de) en Tiaan Lukana (1ste).
Angoras senior: Marnus Rall (5de) en Déhan du Pisani (1ste).
Van links: Hugo Louw (3de - Augsburg Gim), Visser Wessels (2de - Oakdale) en Rohan Barry (1ste - Oakdale).
Van links: Julsese van der Colff (3de - Augsburg Gim), Karla-Mari Basson (2de - Augsburg Gim) en Déhan du Pisani (1ste - Oakdale).
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'