HESSEQUA NUUS - Die topvyf resepte in ons braaibroodjiekompetisie is aangewys wat Saterdag 3 September hulle slag sal moet wys.
Lézanne Zietsman, Yolanda Prinsloo, Renatha Gotz, Madeleine Theart en die enigste man onder die henne, Terence Lievaart gaan teen mekaar meeding om as Hessequa se braaibroodjiemeester aangewys te word.
Die geleentheid vind by Legends in Riversdal vanaf 09:00 plaas.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'