HESSEQUA NUUS - KANSA wil hierdie jaar se Mandeladag wat op 18 Julie gevier sal word en die gepaardgaande oproep om ‘n positiewe verskil in die wêreld te maak, ten volle benut.
“Selfs ‘n donasie so klein soos R67 kan ‘n verskil in ‘n kankerlyer se lewe maak,” sê Anina Meiring, spankoördineerder vir dienslewering in die Suid-Kaap en Karoo.
Kontak haar by 044 874 4824 vir besonderhede indien jy wil bydra.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'