RIVERSDAL NUUS - Cronjé van Dyk (links) en Jayden Koeries is nie net dik pêlle nie, maar is ook bekend vir hul vindingryke vermoë om ‘n gholfsak rond te dra sonder om te veel energie te vermors.
Hulle het ‘n fyn uitgewerkte strategie ontwikkel wat die spelers eerste keuse gee om self hul sakke te dra.
Cronjé van Dyk (links) en Jayden Koeries is nie net dik pêlle nie, maar is ook bekend vir hul vindingryke vermoë om 'n gholfsak rond te dra sonder om te veel energie te vermors.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'