ALBERTINIA NUUSFLITS - Dringende noodherstelwerk aan die watertoevoer op Albertinia is geskeduleer vir Donderdag 26 Oktober.
Geen watertoevoer sal beskikbaar wees aan die inwoners van wyk 2 vanaf 08:00 – 17:00.
Verskoning word gevra vir die ongerief en sal alle moontlike stappe geneem word om watertoevoer so spoedig moontlik te herstel.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'