HEIDELBERG NUUS - Heidelberg-polisie soek dringend na die eienaar van die fiets.
Dit is verlate gevind en vermoedelik gesteel.
Indien dit jou fiets is, kan jy dit by speur ao Frans Jooste gaan opeis of hom skakel (028 722 8200). Eienaarskap moet bewys word.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'