RIVERSDAL NUUS - Hierdie fiets is Vrydag, 3 Junie in Beverly Hills, Aloeridge in Riversdal gevind.
Dit was rooi, maar is vaal oorgeverf.
Die regmatige eienaar kan adjudant-offisier Thembakozi George kontak by Riversdal-polisie (028 713 8500).
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'