HEIDELBERG NUUS - Heidelberg-polisie soek na die eienaar van 'n toiletpot wat vermoedelik gesteel is.
Inligting kan aan die plaaslike dienssentrum by 028 722 1910 of 028 722 8227 deurgegee word.
Dit sal as vertroulik hanteer word.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'