STILBAAI NUUS - “Die veiligheid van ’n gemeenskap is nie net die polisie se verantwoordelikheid nie.”
Daarmee nooi Pieter Lategan, hoofkoördineerder van die Stilbaai, Melkhoutfontein en Jongensfontein buurtwagte een en almal na ’n inligtingsgeleentheid oor buurtwagte uit.
Die vergadering sal op 25 Oktober om 18:00 in die Stilbaai-gemeenskapsaal plaasvind.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'