Video
KWANOKUTHULA NUUS EN VIDEO - 'n Deel van dié informele nedersetting net buite Riversdal, Enkanini het weereens ontvlam.
Nooddienste is omstreeks 21:48 uitgeroep.
Niemand is beseer nie en die brand is onder beheer, hoewel dit nog nie heeltemal geblus is nie.
Die oorsaak van die brand is onbekend.
Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.
Kyk 'n video hieronder.
Lees 'n artikel oor die vorige brand: Enkanini in sak en as na brand
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'