Update
HEIDELBERG NUUSFLITS - Volgens ‘n riemtelegram wat die rondte doen, het twee ander skole ook ‘n bomdreigement ontvang.
Navraag hieroor is reeds aan die Suid-Kaap polisiewoordvoerder, kapt. Malcolm Pojie gestuur en is hy blykbaar daarvan bewus, maar kon nie bevestig of dit waar is en watter skole betrokke is nie.
Die personeel en leerders van Kairos Senior Sekondêr is intussen huis toe gestuur.
Lees 'n vorige artikel: Bomdreigement by skool
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'