Volgens 'n ooggetuie, Bradley Riekert was hy saam met sy vriende, Marc de Klerk en Miyanke en Robyn Ferreira op die hawe om na die gebruiklike vuurwerkvertoning te kyk.
Volgens hom het hulle op die sement gesit en het die twee meisies 'n kombers om hulle gehad. 'n Persoon wat ongeveer 15 meter van hulle af was, het vuurwerk aangesteek wat nie opgeskiet het nie, maar reguit in Miyanke vasgeskiet en in haar skoot ontplof het.

'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'