HESSEQUA NUUS - Jannie Strydom, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap sê hulle verwelkom die opheffing van die verbod op die verkoop van alkohol.
Hy het die hoop dat die wynbedryf nou kans gegee sal word om te herstel, uitgespreek.
Strydom sê die waarde wat die bedryf tot die land se ekonomie toevoeg is goed gedokumenteer en hulle hoop die regering sal nie weer enige drastiese regulasies oorweeg nie.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'