RIVERSDAL NUUS - Drie persone is lig beseer na die bestuurder beheer oor die voertuig verloor en dit omgeslaan het.
Die voorval het op die N2 so 10km buite Riversdal, rigting Heidelberg om 14:50 plaasgevind.
Die pad is oop vir verkeer.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'