VERMAAKLIKHEID NUUS - 'n Boetie en sussie, onderskeidelik drie en 14 jaar oud, het in 'n brand op 17 Maart op Vermaaklikheid omgekom.
Die voorval het ongeveer 01:40 gebeur.
Dit is nog nie duidelik hoe die brand ontstaan het nie, maar die saak word ondersoek.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Vermaaklikheid, Hessequa nuus'