Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Hessequa-burgemeester Grant Riddles en -speaker Andrew Stroebel bedank kiesers wat gehelp het om die DA se stemme in die streek aansienlik te laat groei.
Hulle vertel meer oor hoe hulle die goeie werk wat die DA-beheerde raad reeds in die streek doen en hoe hulle beplan om dit voort te sit.
Dit kom onder meer neer op die uitbreiding van infrastruktuur, dienste en behuising, beleggings in die streek en veral werkskepping deur sakeondernemings met die minimum rompslomp aan te moedig om uit te brei.
Hulle bedank al ook die partye vir die vreedsame verkiesing, wat dui op volwassenheid van die onderskeie politieke partye.
Kyk 'n video hieornder.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'