Advertorial
RIVERSDAL SAKENUUS - Die deursettingsvermoë en wilskrag van menigte vroue is wat in soveel besighede die verskil maak en die spreekwoordelike wa deur die drif trek.
By Riversdal Superspar word sterk op die vrouewerkerskorps gesteun om belangrike take te verrig.
"Hulle is immers die hartklop ons die besigheid!"
Die geheim is dat elke vrou as inspirasie vir haar medewerker dien, want spanwerk is van uiterste belang. Hier word gelag én gewerk, en geen taak is vir hulle te vêrgesog nie.
Riversdal Superspar ondersteun Vrouemaand gedurende Augustus en salueer elke vrou in die gemeenskap.
By Riversdal Superspar word sterk op die vrouewerkerskorps gesteun.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'