HEIDELBERG NUUS - Alle ou en nuwe deelnemers word uitgenooi om deel te wees van die slaglamkompetisie wat op Donderdag 8 Februarie as deel van die Heidelberg Landbouskou aangebied word.
Skape se inweeg begin om 07:00 en die beoordeling op die hoef is om 09:00 by die BKB-kompleks.
Die veiling van karkasse word op Vrydagaand 9 Februarie by die Steakhosue gehou.
Die Suid-Kaapse veldmerino-skou word op Vrydag 9 Februarie aangebied. Inweeg begin om 07:00 by die BKB-kompleks.
Vir navrae kontak Uys Willemse by 082 787 5831 of Simon de Jager by 082 411 5959.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’