RIVERSDAL NUUS - Riversdal Landbouskou is bekend vir gehalte kudde wat jaarliks aan uitstaande kompetisies deelneem wat vir boere aangebied word.
Suid-Kaap Jersey kampioenskap
Beoordeling vind Donderdag 15 Februarie vanaf 08:00 plaas.
Om 13:00 vind die Merino Wolbaaldra-kompetisie plaas - inskrywings is by die skaapafdeling en om 14:00 gaan die Merino Classics voort.
Vleis- en dubbeldoelrasse vorm deel van die kampioenskap.
Beoordeling vind Vrydag 16 Februarie om 08:00 plaas en word om 14:00 voortgesit. Rasse soos Herefords, Limosines,
Angus en Simentalers kan besigtig word.
Vir enige navrae kontak Fanus Muller by 076 577 6744 of epos fmuller.gwk@gmail.com.
'n Merino Dinee vind Donderdagaand 15 Februarie om 19:00 plaas.
BKB Merino Classic
15 - 16 Februarie
SA Kampioenskappe vir Veldmerino's
- Kortwol kampioenskap
- Maksi-klasse
- Langwol kampioenskap
- Langwol kampioenskap
- 9de Nasionale Merino Veldskou
- Wolbaaldra-kompetisie en vele meer!
'n Merino Dinee vind Donderdagaand 15 Februarie om 19:00 plaas.
Almal is welkom.
Toegang slegs met bespreking by: Merino SA, 049 892 4148/9 of merinosa@eastcape.net.
Sien die Riversdal Landbouskou-bylaag hier.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'