STILBAAI NUUS - Stilbaai roeiers het Dinsdagmiddag 28 November geroei ter ondersteuning van Oscar Chalupsky se spoedige herstel.
Die bekende roeier is in 'n stryd met kanker gewikkel en mede-roeiers het besluit om in geel te roei in ondersteuning van sy herstel proses.
Die Stilbaai roeiers roei elke Dinsdag op die rivier en alhoewel die meeste ander roeiers dit Saterdag 2 Desember gaan doen het Stilbaai besluit om dit Dinsdag te doen, want dit is wanneer hulle die meeste roeiers kan bymekaar kry.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’