STILBAAI NUUS - Silver Stars besoek Seagulls Saterdag 1 Junie en hopelik gaan die rugby nie so guur wees soos die weer nie.
Kom wys jou lojaliteit Saterdag en help Seagulls om as oorwinnaars van die veld te stap.
Koop jou kaartjie by Spar en pak die pawiljoen vol, want jou span maak staat op jou ondersteuning.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’