Die Riversdal Dorpspan het as die Bowl-wenners uit die stryd getree.
Albertinia A was as die plaatwenner gekroon, terwyl Heidelberg rugbyklub in die hoofwedstryd van die dag gespeel en teen 'n premierligaspan, Evergreens in die finaal vasgeval.

Heidelberg rugbyklub het in die 'Groot Beker'-finaal vasgeval.