Agt spanne in die streek het deelgeneem.
Die eerste wedstryde van die toernooi het op Riversdal Dorp se rugbyveld afgeskop.
Albertinia Rangers en Blues het die dag afgesluit, met Blues wat die stryd gewen het.
Die naweek sal die toernooi na Riverville Stadion verskuif, waar die eindstryde ook sal plaasvind.
Lees Donderdag meer in die Suid-Kaap FORUM, en aanlyn.

Albertinia Rangers het die grootste telling opgestel en agt drieë gedruk.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'