Gallery
HESSEQUA NUUSFLITS - Barbarians-rugbyklub het Saterdag 23 Junie in hul tuiswedstryd in die SWDRU-premierliga vir Heidelberg hard aarde toe gebring met ’n naelskraapse oorwinning van 30-27.
Dit was ’n aanskoulike wedstryd vir beide spanne se lojale ondersteuners.
Die besoekers het in hul hordes opgedaag en die keer met hul orkes selfs die tuisskare laat saam sing.
Verkeerde keuses op kritieke tye het Heibi duur te staan gekom.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'